Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Protea Boekhuis

@ Sunday Times Books LIVE

Hanlie Retief gesels met Hugh Glenister ná uitspraak oor ongrondwetlikheid van Valke

Hanlie Retief gesels metDie grondwetlike hof het op 19 Maart bepaal dat die polisie se elite-ondersoekeenheid, die Valke, nie dieselfde onafhanklikheid teen politieke inmenging het as wat die Skerpioene destyds gehad het nie en dat die wetgewing wat die Valke in die lewe geroep het ongrondwetlik is.

Met hierdie uitspraak het Hugh Glenister sy saak teen die President van Suid-Afrika gewen. Hanlie Retief het met Glenister, wat nou as ‘n held teen korrupsie in Suid-Afrika gesien word, gesels.

Retief se onderhoude met ander nuusmakers is in die boek Hanlie Retief gesels met versamel.

Terwyl hy pad soek by ’n kruising, bel sy prokureur en tjirp in sy oor: Bob-ou-pêl, kom ons praat eers weer…

“Terwyl ek nog sê: ‘Julle ouens het net my tjekboek lief,’ toe smokkel hulle al met my kop!”

Ernstiger: “Ek het daar opnuut besef: Ek moet dit doen, ék, want niemand anders gaan nie.”

Boekbesonderhede

Foto te danke aan MNS.com

 

Please register or log in to comment