Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

Protea Boekhuis

@ Books LIVE

Potgooi: Ingrid Jonker-pryswenner Melt Myburgh lees gedigte voor uit Oewerbestaan

OewerbestaanMelt Myburgh is onlangs as die wenner van die Ingrid Jonker-prys 2011 vir sy debuutbundel Oewerbestaan aangewys. Hy het gisteraand op die RSG-program Vers en Klank gedigte uit sy bundel voorgelees.

Melt het aan Margot Luyt gesĂȘ dat die gedigte oor baie jare heen geskryf is. Die oudste gedig in die bundel het hy in standerd 9 geskryf. Volgens Myburgh het hy eers relatief laat met ‘n bundel gedebuteer omdat hy toe eers volwasse genoeg daarvoor was. Om met die Ingrid Jonker-prys bekroon te word, is vir hom ‘n “absolute heerlike verassing en ‘n wonderlike voorreg”.

Luister na die potgooi:

 
icon for podpress  Melt Myburgh lees verse voor uit Oewerbestaan: Play Now | Play in Popup | Download

Boekbesonderhede

Foto te danke aan Versindaba

 

Please register or log in to comment