Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Protea Boekhuis

@ Sunday Times Books LIVE

Bekendstelling van Clarence van Buuren deur Chris Marnewick by Protea Boekwinkel in Pretoria

Clarence van Buuren: Die man agter die donker brilProtea Boekhuis nooi u vriendelik uit om die bekendstelling van Chris Marnewick se Clarence van Buuren: Die man agter die donkerbril oor ’n glasie wyn en ’n versnapering te vier.

Kom ontmoet die skrywer op Woensdag, 14 Maart 2012 om 6:30nm by Protea Boekwinkel in Hatfield.

Sien jou daar!

Besonderhede van die bekendstelling

  • Datum: Woensdag, 14 Maart 2012
  • Tyd: 6:30nm vir 7:00nm
  • Plek: Protea Boekwinkel Pretoria,
    Burnettstraat 1067,
    Hatfield | Padkaart
  • RSVP: Voor of op Vrydag 9 Maart by Martie, martie@proteaboekhuis.co.za, 012 343 6279

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment