Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Protea Boekhuis

@ Sunday Times Books LIVE

Amelia de Vaal en Amanda Strydom ontvang SA Akademieprys en -erepenning

Die lewe en werke van kaboutersDie oproep van die kaboutersKaalvoet

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het Vrydag hul gesogte jaarlikse pryse en erepennings toegeken.

Protea Boekhuis het met trots verneem dat Amelia de Vaal se vertaling van Die lewe en werke van Kabouters en Die oproep van die Kabouters met die Elsabe Steenbergprys vir Vertaalde Kinder- en Jeugliteratuur in Afrikaans bekroon is. Die musiekdiva Amanda Strydom, wie se bundel liedtekste, Kaalvoet, ook deur Protea Boekhuis uitgegee word, het die Erepenning vir Ligte Afrikaanse Musiek ontvang.

Veels geluk!

Boekbesonderhede

eBook options – Download now!


 

Please register or log in to comment