Wen vier kinderboeke met die komplimente van LitNet en Protea Boekhuis
Protea Boekhuis en LitNet gee die volgende oulike kinderboeke weg: Karnallies deur Antje Damm, Die storie van die klein gaatjie deur Isabel Pin, Die raasbek-bangmaak-boek deur Sam Taplin en Agent Alex: Spioenkop Akademie deur Justin Richards.
Om ‘n kans te staan om te wen, moet jy ‘n e-pos met jou kontakbesonderhede en posadres na wen@litnet.co.za stuur. Maak ook seker dat die titel van jou e-pos “Protea-weggee” is.
Die kompetisie sluit 10 Mei 2012. Sterkte!
Boekbesonderhede
- Karnallies deur Antje Damm, vertaal deur Daniel Hugo
Boek se tuisblad
EAN: 9781869194833
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- Die storie van die klein gaatjie deur Isabel Pin, vertaal deur Nicol Stassen
EAN: 9781869195106
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- Die raasbek-bangmaak-boek deur Sam Taplin, illustrasies deur Lee Wildish
EAN: 9781869194932
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- Agent Alex: Spioenkop Akademie deur Justin Richards, vertaal deur Carina Diedericks-Hugo
EAN: 9781869193683
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!

















Please register or log in to comment