Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Protea Boekhuis

@ Sunday Times Books LIVE

Reney Warrington onthou ‘n fietstoer deur Engeland saam met haar vrou

OktoberIn ‘n rubriek in Rapport vertel Réney Warrington die verhaal van ‘n verlore rugsak en ‘n ma se liefde wat teruggevind is:

In die winter van 1998, in ons prille jeug, pluk ek en my vrou tamaties in die hartjie van Engeland. Ná vyf maande van harde arbeid koop ons twee fietse en ’n tent. Ons besluit om Noord te trap tot ons omval.

Om uit die ergste nywerheidsgebied te kom klim ons die Maandagoggend, fietse en al, op drie treine. Op die eerste koop my vrou koffie. Eers op die derde besef sy haar rugsak, waaruit sy vir die koffie betaal het, lê nog op die eerste trein – met al haar ponde, haar enigste kamera, vliegtuigkaartjie, paspoort, kredietkaarte, CD-speler en ’n paar van my CD’s.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment