Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

Protea Boekhuis

@ Books LIVE

Video: Anne Provoost lees voor uit Die arkvaarders

Die arkvaardersDie Belgiese skrywer Anne Provoost se hervertelling van die Bybelse Noag-verhaal, wat in Afrikaans as Die arkvaarders vrygestel is, het vir heelwat omstredenheid in die pers gesorg. Tog het dit ook onlangs ‘n gunstige resensie van Hannelie Booyens ontvang.

Luister na ‘n gedeelte uit die oorspronklike Nederlandse teks, wat in die volgende video deur Provoost self voorgelees word:

YouTube Preview Image

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment