Potgooi: Luister na Dot Serfontein se verhaal “Tannie, ons bring rosies” uit Die laaste jagtog
Met Protea Boekhuis se heruitgawe van Dot Serfontein se kortverhaalbundel Die laaste jagtog herleef haar wonderlike stories.
Hierdie week is een van die verhale uit die bundel, “Tannie, ons bring rosies”, deur Susan Beyers op die RSG-program Kortom voorgelees.
Luister na die potgooi:
"Tannie ons bring rosies" uit Die laaste jagtog deur Dot Serfontein [16:41m]: Play Now | Play in Popup | Download- Laai dit nie? Luister op RSG
Boekbesonderhede
- Die laaste jagtog deur Dot Serfontein
EAN: 9781869195540
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!














Please register or log in to comment