Protea Boekhuis het ‘n splinternuwe webtuiste
Protea kan steeds by www.proteaboekhuis.com gevind word, maar die webtuiste is heeltemal herontwerp en opgeknap!
Jy kan die webwerf gebruik om aanlyn boeke by Protea Boekwinkel te bestel, of jy kan die straatadresse van ons winkels daar opsoek, as jy verkies om ‘n boek by een van dié winkels te gaan koop.
Op ons tuisblad kan jy ook die nuutste boeke sien wat by Protea Boekhuis verskyn het, byvoorbeeld Die arkvaarders deur Anne Provoost, Die Swart Kat slaan ‘n ster deur Chris Sasner, Vaarwel, klein soldaat deur Piet van Rooyen, Hanekraai deur Daniel Hugo en Die Uile in die stad deur Cor Dirks. Ons topverkopers soos Omstrede land deur Louis Changuion en Bertus Steenkamp word ook vertoon. Besoek ons by www.proteaboekhuis.co.za en teken sommer in op ons nuusbrief!
Hieronder volg ‘n voorstelling van hoe ons tuisblad nou lyk:
As jy op “Protea Publications” kliek, word jy na ‘n blad geneem met al die boeke wat deur Protea Boekhuis self uitgegee is. Dit lyk só:
Boekbesonderhede
- Omstrede land: Die historiese ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse grondvraagstuk, 1652-2011 deur Louis Changuion en Bertus Steenkamp
Boek se tuisblad
EAN: 9781869195090
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
E-boek opsies – Laai dit nou af!
-
E-boek: Omstrede land : Die historiese ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse grondvraagstuk, 1652-2011 deur Louis Changuion en Bertus Steenkamp

Tipe e-boek: PDF
EAN: 9781869197926
Laai hierdie e-boek by LittleWhiteBakkie.com af
- Die arkvaarders deur Anne Provoost
EAN: 9781869194611
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- Die Swart Kat slaan ‘n ster deur Chris Sasner
EAN: 9781869196936
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- Vaarwel, klein soldaat deur Piet van Rooyen
Boek se tuisblad
EAN: 9781869197230
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- Hanekraai deur Daniel Hugo
Boek se tuisblad
EAN: 9781869197636
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- Die Uile in die stad deur Cor Dirks
Boek se tuisblad
EAN: 9781869195656
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!






















Please register or log in to comment