Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

Protea Boekhuis

@ Books LIVE

Willem Samuel wys sy illustrasies vir die heruitgawe van die Swart Kat-reeks

 
Die Swart Kat slaan neerDie Swart Kat slaan \'n sterWillem Samuel is die talentvolle kunstenaar wat die heruitgawe van die Swart Kat-reeks illustreer. Die eerste twee boeke in die reeks, Die Swart Kat slaan neer en Die Swart Kat slaan ‘n ster, is reeds heruitgegee en uiteindelik sal al vyf boeke, wat oorspronklik in die tagtigerjare verskyn het, nuut deur Protea Boekhuis vrygestel word.

Op sy blog het Samuel van sy Swart Kat-illustrasies gedeel. Dit herinner aan superheld-strokiesprente en is op jong lesers van vandag gemik.

Kyk na ‘n paar van Samuel se illustrasies:

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment