Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

Protea Boekhuis

@ Books LIVE

Video: Johan Badenhorst gesels oor Voetspore op Pasella

VoetsporeVanuit hul TV-kamers het kykers al oor die hele Afrika heen gereis saam met Johan Badenhorst en sy Voetspore-span, maar Pasella wou juis ‘n kant van dié reisiger wys wat kykers nie gewoonlik sien nie en daarom het hulle by Badenhorst se huis in Pretoria gaan kuier.

In die volgende video maak Charlene Truter met Badenhorst die gesinsman kennis. Lees ook sy joernaal, Voetspore: Casablanca tot die Kaap, vir verdere insigte oor die man en sy reise:

YouTube Preview Image

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment