Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

Protea Boekhuis

@ Books LIVE

Nuwe gedig deur Marlise Joubert: “Klein reis”

SplintervlerkMarlise Joubert het onlangs ‘n nuwe gedig op Versindaba gepubliseer. Lees “Klein reis” en soek Joubert se ander gedigte in haar nuutste bundel Splintervlerk op:

klein reis

Vir Louis

slapend reis ons die nag in

tot oggendvroeg weer uit

al slapende vertrek jy die dag in

sirkel ek van kamer tot kamer

Boekbesonderhede

E-boek opsies – Laai dit nou af!


 

Please register or log in to comment