Bekendstelling van Eilande en enklaves deur Andre Pretorius by Protea Boekwinkel Hatfield
Protea Boekhuis nooi u en u metgesel vriendelik uit om die bekendstelling van André Pretorius se Eilande en enklaves oor ‘n glasie wyn en ‘n versnapering te vier.
Sluit op Woensdag 24 Oktober 2012 om 7nm by ons by Protea Boekwinkel in Hatfield aan.
Moet dit nie misloop nie!
Besonderhede van die bekendstelling
- Datum: Woensdag, 24 Oktober 2012
- Tyd: 6:30nm vir 7:00nm
- Plek: Protea Boekwinkel Hatfield,
Burnettstraat 1067,
Hatfield | Padkaart - Verversings: Versnaperinge en wyn
- RSVP: martie@proteaboekhuis.co.za, 012 343 6279
Boekbesonderhede
- Eilande en enklaves deur André Pretorius
Boek se tuisblad
EAN: 9781869196875
Find this book with BOOK Finder!















Please register or log in to comment