Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Protea Boekhuis

@ Sunday Times Books LIVE

Susan Smith gesels oor haar debuutbundel, In die afwesigheid van sin

In die afwesigheid van sinSusan Smith het reeds met die verskyning van die eerste Nuwe Stemme 1 haar digterstem hard en duidelik laat hoor, maar haar debuutbundel, In die afwesigheid van sin, is eers onlangs gepubliseer. Amanda Lourens gesels met Smit oor haar debuut en die proses van dig:

Het jy doelbewus gewerk in die rigting van ’n selfstandige debuut? Ek vra dit veral omdat die bundel besonder heg gestruktureer is, met verbande wat bykans deur die hele bundel gelê kan word.

Dankie Amanda. Ek het verwag dat hierdie vraag oor die tydsverloop sou opduik. En eintlik het ek nie regtig ’n antwoord daarvoor nie.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment