Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Protea Boekhuis

@ Sunday Times Books LIVE

Legende en die waarheid: André Pretorius skryf oor Camões se Os Lusíadas

Eilande en enklavesIn hierdie artikel vir Versindaba stel André Pretorius ondersoek in rondom Luiz Vaz de Camões se epos Os Lusíadas. Hy bespreek dié “nasionale gedig” van Portugal en hoe legende soms interessanter as die waarheid is:

Dit is ’n Kaapse storie, maar hy ontspring ver van die Kaap.

In die hertogstadjie Mantova in die Po-vallei in Italië word ’n prehistoriese veldslag steeds geveg: Federico II Gonzaga, hertog van Mantova, het die skilder Giulio Romano aangestel om sy plesierpaleis, die Palazzo Te, te versier.

Boekbesonderhede

e-Boek opsies – Laai nou af!


 

Please register or log in to comment