Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Protea Boekhuis

@ Sunday Times Books LIVE

Marius Crous se gedig aan Nelson Mandela: Nou rus jy in ewigheid

Vol draadwerkMarius Crous, digter en outeur van Vol draadwerk, het ‘n gedig as huldeblyk aan die ontslape ikoon Nelson Mandela geskryf en op Versindaba geplaas.

Die gedig se titel, “æternam habeas requiem”, is ‘n Latynse uitdrukking wat as “nou rus jy in ewigheid” vertaal kan word. Crous skryf dat die nuus te gou gekom het, al was dit nie onverwags nie, en dat Madiba se afwesigheid té gou gevoel gaan word: “want met jou weg draai vriend teen vriend en skeur ons jou klere”.

æternam habeas requiem

ons het gedag dit sou anders wees

ons hou van spektakels in hierdie land

nie sommer so op ‘n donderdagaand in desember

met die voorstede vol van ribs & wings specials nie

Boekbesonderhede

eBoek opsies – Laai nou af!


 

Please register or log in to comment