Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Protea Boekhuis

@ Sunday Times Books LIVE

Kom kuier saam met Johan Badenhorst en die Voetspore-span in Wellington by Laerskool Hugo Rust

Voetspore: Agulhas tot AlexandriëDie Voetspore-span besoek eersdaags die Wellington Lions Klub! Kom luister na Johan Badenhorst se staaltjies oor die stofpaaie van Afrika en sluit aan vir ‘n buffet ete daarna.

Die geleentheid vind op Woensdag 5 Maart plaas en begin om 18:00 vir 19:00

Kaartjies kos R300 per persoon en daar sal ‘n kontantkroeg beskikbaar wees. Fondse word ingesamel ten bate van Wellington Lions se Projekte.

Besprekings is noodsaaklik; daar is min kaartjies beskikbaar.

Trek jou kampklere aan en kom geniet ‘n heerlike aand met plaaslike wyne, goeie geselskap, kamptoerusting-uitstallings en stories oor die span se jongste reis, Voetspore op die Ewenaar.

Badenhorst se vorige avontuur is opgeneem in Voetspore: Agulhas tot Alexandrië, beskikbaar by jou naaste boekwinkel.

Sien jou daar!

Besonderhede

  • Datum: Woensdag 5 Maart 2014
  • Tyd: 18:00 vir 19:00
  • Plek: Laerskool Hugo Rust,
    Jan van Riebeeckstraat 15,
    Wellington | Padkaart
  • Verversings: Buffet ete
  • Drag: Kampklere
  • Koste: R300 – Fondse ten bate van Wellington Lions projekte
  • RSVP: Attie Fourie, Wellington Lions Klub, afourie@cybersmart.co.za, 083 560 5745

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment