Philip de Vos deel foto’s wat hy oor die jare van Hennie Aucamp geneem het
“In Hennie se teenwoordigheid het ek eintlik ‘n bietjie dom gevoel en het altyd gedink hy is veels te slim vir my. En dit is miskien die rede waarom ek nie skrywersvriende het nie. Ek is altyd bang hulle gaan my slim vrae vra wat ek nie verstaan nie. Vir Hennie onthou ek daarom eintlik maar net uit die foto’s wat ek oor die jare geneem het.”
Só skryf Philip de Vos in sy jongste blog-inskrywing op Versindaba oor ‘n gesprek wat hy onlangs met Joan Hambidge oor Hennie Aucamp gehad het. Hy deel ook vyf foto’s wat hy oor die jare van die ontslape Aucamp geneem het:
Boekbesonderhede
- Kop op ‘n blok deur Philip de Vos
EAN: 9781869195465
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
Please register or log in to comment