Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Protea Boekhuis

@ Sunday Times Books LIVE

Video: Fransjohan Pretorius gesels oor die Eerste Wêreldoorlog

A History of South AfricaFransjohan Pretorius het op 28 Julie, die honderdjaar-herdenking van die uitbreek van die Eerste Wêreldoorlog, met Bettie Kemp gesels op kykNET se ontbytprogram, Dagbreek TV, waar hy meer vertel het oor die geskiedenis rondom hierdie groot gebeurtenis en die impak wat dit op Suid-Afrika gehad het.

Kyk na die video waar Pretorius, outeur van A History of South Africa: From Past to Present, op ‘n eenvoudige wyse verduidelik hoe die oorlog ontstaan het asook watter reperkussies vandag nog wêreldwyd uitspeel:

YouTube Preview Image

Boekbesonderhede

Book details

 

Please register or log in to comment