Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Protea Boekhuis

@ Sunday Times Books LIVE

Kom luister na Philip de Vos tydens vanjaar se De Malle BoekBazaar in Philadelphia

Kop op \'n blokDit is weer tyd vir die jaarlikse De Malle Boekbazaar op Philiadelphia! Die geleentheid vind op Vrouedag, 9 Augustus, by De Malle Meul plaas.

Philip de Vos sal om 13:30 in De Malle Meul Kapel oor sy doen en late gesels. Kaartjies kos R60.

Kom geniet die dag in hierdie gesellige plattelandse dorpie!
 
Besonderhede

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment