Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Protea Boekhuis

@ Sunday Times Books LIVE

Wen een van vyf boeke, insluitend Van Manenberg met liefde en Verdriet se moses

Van Manenberg met liefdeLillie die heksie en die raaisel van die mummieTant Bettie se broekie AvontuurlandVerdriet se moses

 
Bloem Nuus het onlangs ’n kompetisie geloods waarin een gelukkige leser een van vyf boeke, uitgegee deur Protea Boekhuis, kan wen.

Die vyf boeke sluit in: Van Manenberg met liefde deur Mike Michaels, Lillie die heksie en die raaisel van die mummie deur KNISTER en vertaal deur Amelia de Vaal, Tant Bettie se broekie deur Kara Lebihan en vertaal deur Shané Kleyn, Avontuurland deur Helena JF Lochner en Chris Venter en Verdriet se moses deur Helm Jooste.

Die kompetisie sluit op Vrydag, 10 Oktober 2014 en lesers kan registreer op Bloem Nuus se webtuiste om deel te neem.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment