Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Protea Boekhuis

@ Sunday Times Books LIVE

Philip de Vos oor sy nuwe radioreeks: “Op die ou end is Schubert sy musiek – en sy musiek is Schubert”

Kop op ’n blokKris de KatRower RotZokStokman

 
Philip de Vos se jongste radioreeks, oor die Oostenrykse komponis Franz Schubert, het hierdie maand op RSG begin speel en word elke Sondag tussen 10:00 en 11:00 uitgesaai.

De Vos het met Netwerk24 se Willem de Vries gesels oor sy jongste musiekprogram waarin die luisteraars saam met hom die lewe en werk van Schubert kan ontdek. Hy het vroeër ook reekse oor Mozart en Tsjaikowski aangebied.

Lees die artikel:

Jare gelede reeds het Philip de Vos, samesteller van die reeks, Otto Deutsch se lywige boek van meer as duisend bladsye, Schubert – A Documentary Biography, aangeskaf.

Net sowat 70 van Schubert se briewe het bewaar gebly vergeleke met die honderde van Mozart en duisende van Tsjaikowski. De Vos het gedink dit sou dus byna onmoontlik wees om Schubert as mens vas te vang.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment