Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Protea Boekhuis

@ Sunday Times Books LIVE

Potgooi: Pieter van Zyl lees Hennie Aucamp se kortverhaal, “Die nag van die ooms”

SkulpKoffer in BerlynTeen die ligWoerts in die hoekie
LendetaalOor en weerDie Huis van die digterGhoera

 
Margot Luyt het onlangs vir Pieter van Zyl genooi om een van Hennie Aucamp se kortverhale op RSG se Kortom-program voor te lees. “Een van die meesters van die kortverhaal is natuurlik Hennie Aucamp,” het Luyt vertel.

Van Zyl het “Die nag van die ooms” voorgelees. In hierdie verhaal word ’n jong man wakker na ’n angsdroom en sy pa vra vir hom, “Wat is dit tog, my arme kind?” Na ’n teug aan sy sigaret word die man koud wanneer hy onthou dat sy pa dood is. In die wakende droom onthou die man al die ooms van die poort wat reeds gesterf het.

Aucamp se laaste publikasie, ‘n bundel kwatryne, Skulp, het kort voor sy sterfte by Protea Boekhuis verskyn.

Luister na die potgooi:

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment