Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Protea Boekhuis

@ Sunday Times Books LIVE

Woordfees 2015: Amanda Botha, Amanda Strydom en Dave Pepler bring hulde aan Hennie Aucamp

SkulpKoffer in BerlynTeen die lig

 
Amanda Botha, Amanda Strydom en Dave Pepler het op Vrydag, 13 Maart voor ’n volgepakte gehoor hulde gebring aan Hennie Aucamp.

Die skrywer van Skulp, Koffer in Berlyn: Essays oor kabaret en Teen die lig is verlede jaar op die ouderdom van 80 oorlede.

Botha, Strydom en Pepler het staaltjies gedeel oor Aucamp en deur hul gesprek die skrywer bedank vir sy besonderse bydrae tot Afrikaans.

Helené Prinsloo (@helenayp) het regstreeks vanaf die praatjie met #Woordfees2015 getwiet:


 

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment