Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Protea Boekhuis

@ Sunday Times Books LIVE

Nuut vir kinders: My kat, die mees verspotte kat ter wêreld, Toe my kat nog klein was en Nuus oor my kat

My kat, die mees verspotte kat ter wêreld

 
My kat, die mees verspotte kat ter wêreldEen van my vriende het onlangs vir my ’n boek oor katte gegee.

Ek kon egter nog nie presies vasstel watter soort kat ek het nie.
 
 
 
 
 

* * * * * * * *

 

Toe my kat nog klein was

 
Toe my kat nog klein wasWat is meer hartroerend as ’n klein katjie se soeke na moedersmelk met sy klein slurpie? As die gedagte hieraan jou laat verteder, ontdek hoe een van hierdie klein katjies my kat geword het – die mees saggeaarde, die grootste en die mees verspotte kat ter wêreld.
 
 
 
 
 

* * * * * * * *

 

Nuus oor my kat

 
Nuus oor my katIn hierdie boek ontdek jy dat die buitelug uitstekend vir jou gesondheid is en dat die liefde jou nie noodwendig dom maak nie.

Oor die outeur

Gilles Bachelet (1952) het vir tydskrifte en kinderboeke begin illustreer nadat hy kuns studeer het. Hy is ’n dosent illustrasie aan die Ecole Supérieure d’Art in Cambrai, Frankryk.

Oor die vertaler

Dr Nicol Stassen is die besturende direkteur van Protea Boekhuis. Hy het ’n BA-graad in tale, ’n meestersgraad in chemiese ingenieurswese en ’n doktorsgraad in geskiedenis. Hy is ’n navorsingsgenoot by die Universiteit van Pretoria. Hy het reeds verskeie kinderboeke uit o.a. Deens, Duits, Engels en Nederlands in Afrikaans vertaal. Verder is hy die outeur van boeke soos Afrikaners in Angola 1928-1975 (2010) en William Chapman – Reminiscences (2011).

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment