Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Protea Boekhuis

@ Sunday Times Books LIVE

Potgooi: Johan Nell lees ’n verhaal uit Die groot sand en ander stories deur Doc Immelman

Die groot sand en ander storiesJohan Nell het onlangs ‘n kortverhaal uit Die groot sand en ander stories deur Doc Immelman voorgelees op RSG se kortverhaalprogram, Kortom.

Hierdie bundel bied aan lesers die geleentheid om verhale te lees wat destyds onder meer in Ster, Die Brandwag, Republikein en Huisgenoot verskyn het.

Die storie wat Nell voorlees, getiteld “Belofte aan ‘n kameraad”, vertel van Groot George Kitching se begrafnis op Tsumeb, ‘n vriend van die hoofkarakter se oom Jan, en ontbloot die menslike emosie en karakter tot op die been.

Luister na die voorlesing:

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment