Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Protea Boekhuis

@ Sunday Times Books LIVE

In sy eie woorde: Luister na die storie van CJ Langenhoven en die behoud van Afrikaans

LoeloeraaiDoppers en filistyneHerrie op die ou tremspoorSonde met die bure

 
Afrikaans is negentig jaar gelede op 8 Mei 1925 as amptelike landstaal in Suid-Afrika aanvaar. Om hierdie mylpaal te vier het die Solidariteit Beweging ‘n enkelradiodrama geskep genaamd “Sagmoedige Neelsie”.

Die radiodrama, vervaardig deur Bettie Kemp en Maroela Media, is op 8 Mei 2015 landswyd aan gemeenskapsradiostasies gratis bekendgestel en vertel die verhaal van CJ Langenhoven en sy stryd om die behoud van Afrikaans. Die taal word ook self ‘n karakter; “Afrikaans”, gespeel deur Anton Dekker, vertel sy eie storie.

Luister na die volledige radiodrama:

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment