Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Protea Boekhuis

@ Sunday Times Books LIVE

Suid-Afrikaners is kwaad, maar woede sê “ons gee nog om” – Cas Wepener

Dubbelfoto“Dit is tans nie moontlik om ’n koerant sonder artikels oor woede daarin oop te maak nie.”

Só skryf Cas Wepener in ‘n rubriek vir Netwerk24 waarin hy besin oor hierdie woede en vra, “Hoekom is die mense van ons land so kwaad?”.

Wepener – teologie-dosent en outeur van Dubbelfoto, ‘n kortverhaal bundel wat in 2014 op die kortlys vir die Universiteit van Johannesburg se Debuutprys verskyn het – doen ‘n beroep op mense om op produktiewe, konstruktiewe wyses op hul woede te reageer en sê dat dít ons land se sake kan aanhelp.

Lees die artikel:

Met mense wat apaties staan, is daar min of niks salf aan te smeer nie, maar mense wat nog kwaad is, gee nog om, daardie verhouding kan nog, al gaan dit werk verg, wel gered word. Die woedende mense van Suid-Afrika gee nog om, hulle is nie besig met ’n doodsonde nie, maar besig om ’n godgeskape emosie te beliggaam en daarmee te sê: Ons is (nog) nie apaties oor wat hier aangaan nie.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment