Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Protea Boekhuis

@ Sunday Times Books LIVE

Kom vier die bekendstelling van Emma Bekker se debuutdigbundel, Skryn, in Pretoria

Uitnodiging na die bekendstelling van Skryn

 
SkrynProtea Boekhuis nooi jou graag na die bekendstelling van Emma Bekker se debuutdigbundel, Skryn.

Die geleentheid sal plaasvind op Saterdag, 3 Oktober by Protea Boekwinkel in Hatfield. Die gesprek begin om 10:30 vir 11:00 en verversings en wyn sal bedien word. RSVP voor of op 29 September.

In haar debuut verken Bekker die verskillende betekenisse van die woord “skryn”. Sy ontgin ook die tema van ongewone, onkonvensionele vroulikheid.

Moenie dit misloop nie!

Besonderhede

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment