Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Protea Boekhuis

@ Sunday Times Books LIVE

Kom geniet ’n Woord en Wingerd-viering van Soos familie met Ena Jansen en Gerrit Olivier in Pretoria

Uitnodiging na die bekendstelling van Soos familie

 
Soos familie: Stedelike huiswerkers in Suid-Afrikaanse teksteProtea Boekhuis nooi jou graag na die bekendstelling van Soos familie: Stedelike huiswerkers in Suid-Afrikaanse tekste deur Ena Jansen.

Die skrywer en hoogleraar in Afrikaanse taal en letterkunde aan die Universiteit van Amsterdam sal op Donderdag, 1 Oktober met Gerrit Olivier gesels oor haar boek. Die gesprek vind plaas by Graffiti Lynnwood Bridge en begin om 18:00 vir 18:30.

Kaartjies vir die Woord en Wingerd-geleentheid kos R50 per persoon en verversings sal bedien word.

Moenie dit misloop nie!

Besonderhede

  • Datum: Donderdag, 1 Oktober 2015
  • Tyd: 18:00 vir 18:30
  • Plek: Graffiti Lynnwood Bridge
    Winkel 4, Lynnwood Bridge
    Daventryweg 4
    Lynnwood Manor
    Pretoria | Padkaart
  • Gespreksgenoot: Gerrit Olivier
  • Verversings: Wyn, sap en eetgoed sal bedien word
  • Koste: R50
  • RSVP: lynnwood@graffitibooks.co.za, 012 348 1835

 
Lees ook

 

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment