Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Protea Boekhuis

@ Sunday Times Books LIVE

Vandag is die dag: Nuwe Asterix-boek wêreldwyd beskikbaar – sien voorskou

Asterix en die verlore papirusrolDie groot dag het aangebreek! Die jongste Asterix-boek, Asterix en die verlore papirusrol, word vandag wêreldwyd vrygestel:

Anders as in vele ander boeke, bly Asterix en Obelix dié keer in Gallië. Watter slinkse planne voer Caesar in die mou om Gallië by sy planne in te palm? Of is hy besig met iets heeltemal anders? Ons sal moet wag en sien. Maar een ding is seker: daar sal baie vuisslanery wees, en nuwe opwindende karakters – goeie, slegtes, nie-so-slimmes en verstrooides. Daar sal doepas en drama wees – ’n heel nuwe konkoksie wat ons Asterix-aanhangers op die punte van hul stoele sal laat sit. Ons sal sien of Caesar dié keer daarin slaag om te kom, te kyk en te oorwin.

Asterix en die verlore papirusrol is die 36de boek in die gewilde Asterix-reeks.

Loer na ‘n voorskou uit hierdie nuwe verhaal:

 

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment