Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Protea Boekhuis

@ Sunday Times Books LIVE

Portrette in my gang: Dolf van Niekerk gesels met Corina van der Spoel oor sy nuwe bundel

Portrette in my gangDolf van Niekerk se jongste digbundel, Portrette in my gang, het pas by Protea verskyn.

Hierdie gevierde skrywer se loopbaan strek oor 70 jaar. Met sy 87′e verjaardag om die draai het hy verskeie pryse op sy kerfstok, onder meer die Eugène Marais-prys en twee SAUK Akademiepryse.

In Portrette in my gang kyk hy terug op die mense, dinge en gebeurtenisse wat ’n betekenisvolle rol in sy lewe gespeel het. Corina van der Spoel het op RSG se Skrywers en Boeke-program met hom gesels oor die inhoud, inspirasie en lewe van sy verse. Hulle gesels ook oor sy ander werke en die vol lewe wat hy al gelei het en lees van sy nuwe gedigte voor.

“Na hierdie ou lang lewe, moet ek sê, het ek soos TT Cloete ook by verwondering uitgekom,” sê Van Niekerk.

Luister na die insiggewende onderhoud:

 

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment