Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Protea Boekhuis

@ Sunday Times Books LIVE

Boekbekendstelling: Jan Smuts – van boerseun tot wêreldverhoog

Jan Smuts, een van die bekendste Suid-Afrikaners van die twintigste eeu, bly ‘n omstrede figuur. Was hy een van die uitstaande staatsmanne van sy tyd of dalk ‘n verraaier van Afrikanerbelange en moontlik ‘n rassis?

In hierdie boek word generaal J.C. Smuts herwaardeer.

Smuts se rol as intellektueel (onder meer vader van holisme), militêre strateeg (hy het ‘n leidende rol tydens drie oorloë gespeel), politikus (vir ‘n halwe eeu in die “era van die generaals” was hy prominent) en staatsman (hy was ‘n dryfkrag agter die vorming van die Unie van Suid-Afrika, die Britse Statebond, die Volkebond en die Verenigde Nasies) word beoordeel. Altesaam 20 outeurs het help skryf.

Besonderhede

 

Please register or log in to comment