Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Protea Boekhuis

@ Sunday Times Books LIVE

Baas Baba besef wie’s werklik baas wanneer sy babasussie aankom…

Vanaf die oomblik toe sy babasussie daar aankom, is dit vir Baas Baba duidelik SY is nou die baas. Die personeel is in vervoering oor haar en sien hom skaars raak – maak nie saak wat hy doen, waar hy dit doen of hoe verregaande dit is nie. Toe gooi Baas Baba handdoek in. Maar gelukkig weet die nuwe baas net wat om te doen om die organisasie van ondergang te red …

Baas Baba se baas volg op Baas Baba. Dis ‘n pragtig geïllustreerde tong-in-die-kies-storie waaroor kinders EN ouers mal sal wees! Moet nie die film Boss Baby misloop nie!

Dit is boonop ‘n fantastisese oeivaarstee-geskenk!

Marla Frazee is ‘n bekroonde Amerikaanse skrywer en illustreerder van kinderboeke.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment