Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Protea Boekhuis

@ Sunday Times Books LIVE

Archive for the ‘Politics’ Category

Kom gesels met die skrywer van Dirk Mudge: Enduit vir ’n onafhanklike Namibië in Pretoria

Uitnodiging na 'n gesprek met Dirk Mudge

 
Dirk Mudge: Enduit vir ’n onafhanklike NamibiëDirk MudgeProtea Boekhuis nooi jou graag na ’n gesprek met Dirk Mudge.

Marinus Wiechers en Riaan Eksteen gesels op Woensdag, 28 September met die skrywer oor sy boek, Dirk Mudge: Enduit vir ’n onafhanklike Namibië.

Die gesprek vind plaas by Protea Boekwinkel Hatfield en begin om 18:30 vir 19:00. Toegang is gratis en verversings sal bedien word.
 

Moenie dit misloop nie!

Besonderhede

Boekbesonderhede


» read article

A life in politics – presenting Dirk Mudge: All the way to an independent Namibia

Dirk MudgeProtea Boekhuis presents Dirk Mudge: All the way to an independent Namibia, the English edition of the retired politician’s long-awaited autobiography:

At the age of 87 Mudge now publishes his long-awaited autobiography. This remarkable man was involved full time in the politics of South West Africa, and later Namibia, for a period of 33 years. He entered the political arena in 1960 as a member of the Legislative Assembly of the National Party of South West Africa. Mudge describes how he initially supported the ideologies of the National Party, but gradually came to change his views and politics. This inevitably lead to his resignation from the National Party and to the establishment of his own party: The Republican Party. He had a personal involvement in the drawing up of the new Constitution of the Republic of Namibia and tries to give answers to questions about why it took Namibia so long to reach independence. He also explains the role South Africa and the international community played in this major event.

Dr Piet Croucamp writes in his preface: “Mudge’s memoir does not relive the past in times of modernity. The reader becomes displaced ‒ in a way ‒ to a familiar but awkward if not painful past. The narrative, conceived in stigma and shame, is presented with a “respectability” or even bizarre “reality” which once was “normal” to some and an abomination to others. Dirk Mudge has made a remarkable contribution with a text which merits both literary and scholarly value. The work was not intended as a comprehensive history of Namibia ‒ it is a memoir about the life and times of Dirk Mudge.”

Also available in Afrikaans as Dirk Mudge: Enduit vir ’n onafhanklike Namibië.

About the author

Dirk Mudge is a farmer and retired politician.

Book details


» read article

Pieter Mulder speel klaar met die leuens oor Afrikaans

Kan Afrikaners toyi-toyi?Pieter Mulder, leier van die Vryheidsfront Plus en skrywer van Kan Afrikaners toyi-toyi?, het onlangs ‘n artikel geskryf vir Maroela Media waarin hy puntsgewys die mites rondom Afrikaans ontleed en poog om dit verkeerd te bewys.

In die artikel, getiteld “Twaalf leuens oor Afrikaans”, verduidelik Mulder waarom dit verkeerd is om te sê dat Afrikaans “‘n witmanstaal” is en nie “‘n plek in Suid-Afrika” of Afrika het nie.

Mulder besin oor die algemene opvattings dat Afrikaans nie ‘n inheemse taal is nie en dus nie in Afrika hoort nie, en vertel verder waarom Afrikaans ook as akademiese taal internasionale erkenning geniet.

Lees die artikel:

4. Afrikaans hoort nie in Afrika nie want dit is nie ’n inheemse taal nie

Afrikaans se wortels is Westers maar met sterk invloede van Asië (Maleisië) en Afrika. Behalwe dat Afrikaans na die Afrika-kontinent vernoem is, word dit nêrens anders in die wêreld gepraat nie. Hoe kan dit dan nie ‘n inheemse taal wees nie? Die oneerlikheid van mense wat so sê is dat hulle dan ten gunste van Engels is, wat blykbaar as koloniale en Europese taal in Afrika hoort.

Boekbesonderhede


» read article

Andries Bezuidenhout oor die Cosatu-kongres: S’dumo Dlamini het die vloer baie slim hanteer (Video)

Veelvuldige gebruike vir huishoudelike toestelleAndries Bezuidenhout is ‘n kunstenaar, rocksanger, digter en professor in sosiologie aan die Universiteit van Pretoria. So wie kan beter kommentaar lewer op die land se politieke kwessies as hy? Waldimar Pelser het die Veelvuldige gebruike vir huishoudelike toestelle-outeur genooi om op Insig te gesels oor die “twis op die fabrieksvloer” onder vakbonde binne die Kongres van Suid-Afrikaanse Vakbond Unies (Cosatu).

In die video gesels Bezuidenhout oor die implikasies van Cosatu se spesiale kongres wat verlede week in Midrand plaasgevind het. Hy sê dat Cosatu president S’dumo Dlamini die vergadering baie slim hanteer het, veral in sy opmerking dat Cosatu nie betrokke moet raak by die politiek in die ANC nie.

Bezuidenhout vertel dat die belangrikste ding wat by die kongres gebeur het, is dat mense openlik kon stem: “Mense het met die hande gestem, met ander woorde die werksvloerverteenwoordigers kon nie iets stem wat die leierskap nie wou hê hulle moes stem nie.”

Kan Cosatu teruggewen word deur Zwelinzima Vavi? Bezuidenhout sê dit sal afhang van verskeie faktore, onder andere wat gebeur in die National Union of Mineworkers (NUM).

Kyk na die video:

YouTube Preview Image

 
Lees ook:

 
Boekbesonderhede


» read article

Pieter Mulder: Wanneer gaan Blade Nzimande op Mcebo Dlamini se Nazi-bewondering reageer?

Kan Afrikaners toyi-toyi?Die president van die Studenteraad aan die Universiteit van die Witwatersrand, Mcebo Dlamini, is vandeesweek uit sy amp verwyder nadat hy sy bewondering vir Adolf Hitler uitgespreek het.

Pieter Mulder het aan Maroela Media gesê hy is teleurgesteld dat die minister van hoër onderwys, Blade Nzimande, nog nie op die voorval gereageer het nie.

Die Vryheidsfront Plus-leier en Kan Afrikaners toyi-toyi?-outeur herroep ‘n insident wat verlede jaar op die Noordwes-Universiteit-kampus plaasgevind het toe ‘n groep damestudente die Nazi-saluut in ‘n dansvideo opgevoer het en die media-ontploffing wat daarop gevolg het.

Mulder vergelyk die verskillende reaksies op die twee voorvalle en vra: “Waarom geld een stel reëls vir die Wits studente en ʼn ander stel vir die NWU-Puk studente?”

Lees die artikel:

“Die Studenteraadsvoorsitter van Wits sê hy is lief vir Hitler en bewonder hom. Dit is nie onbewustelike naïwiteit soos by die Puk-dames nie. Hy argumenteer sy standpunt deur na Duitse motors te verwys en hoe Hitler Duitsland gered het (Beeld 29/4/2015),” het Mulder bygevoeg.

“Beeld het ʼn enkele berig daaroor op bladsy 16 net voor die Sakedeel. Is daar fout met my as ek ʼn soortgelyke reaksie as met die NWU-Puk dames verwag het? Gaan die minister nog reageer? Waarom word die twee gevalle verskillend hanteer? Waarom geld een stel reëls vir die Wits studente en ʼn ander stel vir die NWU-Puk studente? Ek dink ek weet waarom en is moeg vir dubbele standaarde.”

 
Verwante skakel:

 

Boekbesonderhede


» read article

Heilna du Plooy oor leë woorde van politici: “Dit mis die punt, dit ontwyk die probleem”

Die stilte opgeskort“In die afgelope 20 jaar het die kulturele ruimte van Afrikaanssprekende mense onteenseglik drasties ingekrimp as gevolg van die ideologiese knyptang waarin die onderwys, die uitsaaiwese en universiteite geplaas is.”

Só skryf Heilna du Plooy oor die huidige stand van Afrikaans en die ideologie waarin die taal funksioneer. Die outeur van Die stilte opgeskort vertel in in ’n artikel vir Netwerk24 hoe sy ’n paar jaar gelede deel was van ’n ministeriële taakspan wat ondersoek moes instel oor die bestaan van geesteswetenskappe aan universiteite binne die nuwe bedeling. Die dosent aan die Noordwes-Universiteit het gou agtergekom dat sy slegs daar was as “’n simboliese aanstelling – die enigste Afrikaanssprekende wit persoon, waarskynlik beskou as ’n skadelose vrou van ’n minder belangrike universiteit”.

Lees die artikel waarin Du Plooy waarsku teen die leë woorde van politici:

As Afrikaanse skrywer en iemand wat meer as 30 jaar lank Afrikaans doseer het, weet ek presies wat die huidige posisie van Afrikaans is; weet ek maar te goed hoe belangrik ’n mens se eerste taal in die ontwikkeling van sy intellektuele en emosionele vermoëns is. Ek weet ook seker dat as die gebruik van Afrikaans op universiteitsvlak verklein, Afrikaans op alle vlakke van onderwys afgeskaal sal word; dat die Afrikaanstalige gemeenskap ongelukkig gaan wees, dat hulle in die steek gelaat sal voel, dat hulle kort daarna onderdruk sal begin voel.

Dit is waarom ek so ongemaklik raak as mense mooi broodjies bak en leë, vertroostende woordjies gebruik, want ek weet dit mis die punt, dit ontwyk die probleem, dit is naïef en eintlik gevaarlik.

Boekbesonderhede


» read article

Pieter Mulder Questions Mamphela Ramphele’s DA Move

Kan Afrikaners toyi-toyi?“The logical question is what has changed now? These voters had supported Agang exactly because they weren’t prepared to support the DA. Will Dr. Ramphele succeed in taking these Agang voters with to the DA or are they lost as anti-ANC voters?” asks Pieter Mulder, leader of the FF+ political party and author of Kan Afrikaners toyi-toyi?.

Mulder issued an statement on Politicsweb in which he responds to the recent announcement that Ramphele would be the DA’s presidential candidate in the 2014 general elections, questioning the logic behind the decision.

Any political step, such as an opposition coalition, mergers or splits in the ANC which weakens the dominance of the ANC in politics should be welcomed.

The question is whether the merging of the DA and Agang will contribute to reducing the ANC’s current dominance of South Africa’s politics.

Dr. Mamphele Ramphele has a political struggle past which gives her special credibility to recruit, especially, black votes which is out of the reach of the DA with their middle-class image.

Book details

eBook options – Download now!



» read article

Louis Changuion and Bertus Steenkamp Investigate the Land Distribution Issue in Disputed Land

Disputed LandProtea is releasing Disputed Land, the Afrikaans translation of Omstrede land by Louis Changuion and Bertus Steenkamp this month.

The debate on land reform can only be meaningful if the historical course of land distribution is taken into account.

Disputed Land gives a comprehensive review of the origin of the problems surrounding land ownership in South Africa from 1652 and how it still continues in 2011. The book describes how it happened that the white minority of the South African population could own in 73% (in 1980) of the land while the black population only owned 14%. (The state owned 12%.)

When Apartheid ended, this imbalance in land distribution had to be set right. Today, it is an ongoing process. In this process it is expected of white farmers to sell their land to black farmers. Some South Africans feel that South Africa as a whole should be in the hands of black farmers.

Louis Changuion and Bertus Steenkamp question whether land reform by means of disposession is the answer to South Africa’s land distribution problems. Are there other possible solutions and can white South Africans have a claim on South African land?

Book details

  • Disputed Land: The Historical Development of the South African Land Issue 1652-2011 by Louis Changuion, Bertus Steenkamp
    EAN: 9781869197742
    Find this book with BOOK Finder!

» read article

Hanlie Retief gesels met Hugh Glenister ná uitspraak oor ongrondwetlikheid van Valke

Hanlie Retief gesels metDie grondwetlike hof het op 19 Maart bepaal dat die polisie se elite-ondersoekeenheid, die Valke, nie dieselfde onafhanklikheid teen politieke inmenging het as wat die Skerpioene destyds gehad het nie en dat die wetgewing wat die Valke in die lewe geroep het ongrondwetlik is.

Met hierdie uitspraak het Hugh Glenister sy saak teen die President van Suid-Afrika gewen. Hanlie Retief het met Glenister, wat nou as ‘n held teen korrupsie in Suid-Afrika gesien word, gesels.

Retief se onderhoude met ander nuusmakers is in die boek Hanlie Retief gesels met versamel.

Terwyl hy pad soek by ’n kruising, bel sy prokureur en tjirp in sy oor: Bob-ou-pêl, kom ons praat eers weer…

“Terwyl ek nog sê: ‘Julle ouens het net my tjekboek lief,’ toe smokkel hulle al met my kop!”

Ernstiger: “Ek het daar opnuut besef: Ek moet dit doen, ék, want niemand anders gaan nie.”

Boekbesonderhede

Foto te danke aan MNS.com


» read article